
Buite Die Hekke Van Eden
Buite Die Hekke Van Eden (Afrikaans, Hardcover)
R 252.00
Loot · checked Today
- Average
- R 252.00
- Lowest seen
- R 150.00
- Highest seen
- R 1 677.00
- Last change
- -R 41.00
- First indexed
- 03 Apr 2024
- Vendor
- Loot
Buite die hekke van Eden bevat dagboekfotos wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die fotos het Alberts self tydens sy fotografie-reise geskryf. Woord en beeld lewer kommentaar op sosiale en omgewingstoestande in die land. Met hierdie fotos vang Alberts iets vas van die wese van lyding, verval en swaarkry, maar ook van die krag van die menslike gees. Die fotos is by geleentheid van Alberts se 60ste verjaardag in die Oliewenhout-kunsmuseum in Bloemfontein uitgestal, saam met n aantal kwatryne wat Hennie Aucamp spesiaal vir die fotos geskryf het. Buite die hekke van Eden is n publikasie met n besondere kultuurhistoriese en artistieke waarde.