
Dan Sien Ons Mekaar
Dan Sien Ons Mekaar - 'n Kliniese Sielkundige Sien Mense En Word Deur Hulle Gesien (Afrikaans, Paperback)
R 367.00
Loot · checked Today
- Average
- R 367.00
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 367.00
- Last change
- R 113.00
- First indexed
- 11 Nov 2023
- Vendor
- Loot
James Scott is 'n kliniese sielkundige: Hy sien mense en word deur hulle gesien. Die woorde “Dan sien ons mekaar” is die eerste keer geuiter deur die spesialis wat sy kornea-oorplantings behartig het.
Dan sien ons mekaar is 'n versameling eg menslike stories oor die lief en leed op James se persoonlike lewensreis; en dié van sy kliënte van die afgelope dertig jaar.
Dit is 'n eerlike blik op hoe terapeut en kliënt mekaar se lewens raak.