
Die Groot Klein Kaptein
Die Groot Klein Kaptein (Afrikaans, Paperback)
R 346.00
Loot · checked Today
- Average
- R 346.00
- Lowest seen
- R 253.00
- Highest seen
- R 403.00
- Last change
- -R 57.00
- First indexed
- 15 Sep 2022
- Vendor
- Loot
Die Klein Kaptein is n kereltjie wat met n skoorsteenpyp, n sinkbad, n stoelpoot en n fietsketting sy skip die Nooitlek weer seevaardig maak. Wanneer die skroef, gemaak van gesmelte bronsmunte, ook klaar is, skep n groot brander die skip van die hoe duin af waar dit gestrand het. Die avontuurlike tog van die Nooitlek met die Klein Kaptein en sy kamerade Dik Druif, Marinka en Bang Tonie kan nou begin. Hulle vaar oor die oseane, kom by vreemde lande aan en trotseer talle gevare. Al drie dele van die Klein Kaptein se wereldreis is hier in een band gebundel, met illustrasies in volkleur deur Carl Hollander.

