
Die Herero-Opstand 1904-1907
Die Herero-Opstand 1904-1907 (Afrikaans, Paperback)
R 346.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 346.00
- Lowest seen
- R 287.00
- Highest seen
- R 529.00
- Last change
- -R 183.00
- First indexed
- 19 Jan 2024
- Vendor
- Loot
Die Herero-opstand 19041907 is n heruitgawe van n boek wat ses keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die lotgevalle van die Hererovolk word in hierdie boek geskets, n stuk geskiedenis wat n sentrale plek in Namibie se kleurryke geskiedenis beklee. Die opstand van die Hereros in 1904 teen Duitse koloniale gesag kan beskou word as die enkele gebeurtenis wat die gebied se volksverhoudinge die ingrypendste verander het. Die Herero-opstand 19041907 vertel van die geleidelike opbou na die konflik, die skielike uitbarsting van geweld en die tragiese afloop vir die Hereros toe duisende verhonger het en hulle grond en politieke seggenskap verloor het.