
Die VLV-Kookboek
Die VLV-Kookboek - Resepte Van Toe & Nou (Afrikaans, Paperback)
R 339.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 339.00
- Lowest seen
- R 279.00
- Highest seen
- R 384.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 26 Oct 2023
- Vendor
- Loot
Trakteer jou gesin op ou familiegunstelinge soos lewerkoekies, bobotie en skaapboud in die Toe-gedeelte en geniet weer die liplekker lekkerte van melktert, gemmerkoekies en gemmerbier.
As jou tyd beperk is, wend jou tot die kortpad- getoetste resepte in die Nou-gedeelte, soos 'n sjokoladekoek wat in slegs 7 minute gemaak word, en beproefde, gesonder geregte soos spinasiegebak, pampoenmuffins, bobotie met 'n appellaag en eiervrugslaai.