
Dink Jouself Gelukkig
Dink Jouself Gelukkig (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
R 304.00
Loot · checked Today
- Average
- R 304.00
- Lowest seen
- R 265.00
- Highest seen
- R 328.00
- Last change
- -R 8.00
- First indexed
- 27 Feb 2025
- Vendor
- Loot
Gelukkige mense leef langer en is meer suksesvol in alles wat hulle aanpak. Die wonderlike is dat geluk nie daar buite is nie, maar binne-in jou! Dit is ʼn ingesteldheid: Verander jou ingesteldheid en jou lewe verander! Met Dink jouself gelukkig wys Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Daar is praktiese, eenvoudige oefeninge wat jy kan doen om jou gelukkiger te maak. Jy kán floreer – hierdie praktiese gids plaas ’n lewe van geluk binne elkeen se bereik.