2 offers · 2 retailers
Best price we track
No retailer we track beats this price. Compare every offer
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 219.00
- Highest seen
- R 315.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 30 Jun 2025
- Vendor
- Takealot
1991. Israel in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend 'n antwoord vind. En 'n geskikte rekruut vir 'n uiters sensitiewe operasie: die diefstal van broodnodige radartegnologie by die Suid-Afrikaanse Lugmag, as teenvoeter vir Siriese missiele.
Die kandidaat: Ruth Heyns, doktorsgraadstudent in Tel Aviv. Maar sy trek die aandag van Teenspioenasie se ervare Gunther Eckhardt en die toenemende agterdog van die Lugmag-liaison, kolonel Leon Rutger.
What's in the box
1 x Book
Prices come from our last check of each retailer. Follow a link for the live price.


