
Drie Swerwers In Suidwes
Drie Swerwers In Suidwes (Afrikaans, Paperback)
R 283.00
Loot · checked Today
- Average
- R 283.00
- Lowest seen
- R 229.00
- Highest seen
- R 442.00
- Last change
- -R 47.00
- First indexed
- 07 Apr 2022
- Vendor
- Loot
W.A de Klerk was een van die voortreflikste literêre joernaliste in Afrikaans. In Drie Swerwers In Suidwes vertel hy die verhaal van ’n reis wat hy en sy reisgenote onderneem het deur Suidwes-Afrika in 1948.
Hulle volg die voetspore van die Duitse geoloë Henno Martins en Hermann Korn wat in die Namib gaan skuil het tydens die Tweede Wêreldoorlog om die interneringskampe te ontsnap. Sy lewendige verteltrant laat dié veelbewoë stuk geskiedenis uit die stof van ou geskrifte opstaan.
Dit is ’n rygeskakeerde boek vol wetenswaardighede, lewenslustigheid en lewenswysheid.
