Eerste Treë: Hallo, Nuwe Baba!
Eerste Treë: Hallo, Nuwe Baba! - Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
R 85.00
Loot · checked Today
- Average
- R 85.00
- Lowest seen
- R 75.00
- Highest seen
- R 90.00
- Last change
- -R 5.00
- First indexed
- 13 Oct 2024
- Vendor
- Loot
Is daar 'n nuwe baba op pad? Dis so opwindend! Maar met 'n nuwe boetie of sussie in die huis gaan baie dinge verander.
Hierdie aktiwiteitsboek berei kinders speel-speel voor op 'n groeiende gesin. Met boeiende aktiwiteite wat emosionele uitdrukking aanmoedig sal kinders gereed en opgewonde wees vir hierdie nuwe ervaring.