
Geloof, Bygeloof En Ander Wensdenkery
Geloof, Bygeloof En Ander Wensdenkery (Afrikaans, Paperback)
R 294.00
Loot · checked Today
- Average
- R 294.00
- Lowest seen
- R 261.00
- Highest seen
- R 342.00
- Last change
- -R 48.00
- First indexed
- 25 May 2025
- Vendor
- Loot
Waarom glo mense dat die sterre en planete se posisies jou toekoms kan bepaal, of dat gesprekke met dooies moontlik is? Dis die soort vrae wat George Claassen in hierdie boek stel. George Claassen is dosent in wetenskapjoernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch en die skrywer van die By-rubriek "Kwakoskoop" waarin hy vreesloos alle vorme van kwaksalwery onder die soeklig plaas. Hierdie teks bestaan uit vyftig hoofstukke waarin n verskeidenheid onderwerpe aangeroer word, van evolusie en die kartering van die menslike genoom tot supersnaarteorie en sieninge oor die ontstaan van die heelal.