Ronelda S. Kamfer debuteer in 2009 met
Noudat Slapende Honde, en
Grond/Santekraam het gevolg in 2011. Haar jongste bundel is nou
Hammie.
Die verse eggo temas uit haar vorige werk, maar ondersoek veral die komplekse en intieme verhouding tussen ma en dogter. Dit gaan oor verlies, oor dinge wat ongesĂȘ bly, oor die woorde tussen woorde.
Dis Ronelda S. Kamfer op haar beste.