
Hoe Hakke met Hoogwater
Hoe Hakke met Hoogwater (Afrikaans, Paperback)
R 288.00
Loot · checked Today
- Average
- R 288.00
- Lowest seen
- R 288.00
- Highest seen
- R 288.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Die surfer-meisie Simone, die wulpse huisvrou Andrea en die gesofistikeerde weduwee Maggie is vreemdelinge vir mekaar. Maar op n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot hulle in n ou kombi byeen en so begin n onwaarskynlike maar besonderse vriendskap. Wie sou kon raai dat hul liefdes en verliese toe nie so verskillend is nie? Saam trotseer die drie vroue die hoogwater in hul lewe, hoe hakke en al.