
Inspirerende Leierskap
Inspirerende Leierskap - Riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord (Afrikaans, Paperback)
R 286.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 282.50
- Lowest seen
- R 279.00
- Highest seen
- R 286.00
- Last change
- -R 7.00
- First indexed
- 11 Sep 2025
- Vendor
- Loot
Leiers kan nie op hulle eie die leierskapspad kan aandurf nie. Hulle het wysheid, perspektief, insig en liefde nodig. Hierdie boek illustreer op 'n praktiese manier hoe tydlose beginsels en waardes steeds toepaslik is in die ongenaakbare sakewêreld en dat indien hierdie waardes die onderbou van 'n besigheid se kultuur verteenwoordig, die kans op volhoubare sukses soveel groter is. Hierdie boek bevat ook gevallestudies wat die voordele van beginselvaste, waardegebaseerde leierskap uitbeeld.
Prices come from our last check of each retailer. Follow a link for the live price.