
- Average
- R 105.00
- Lowest seen
- R 105.00
- Highest seen
- R 105.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Darkus kan sy oe nie glo toe hy n reuseinsek by sy aaklige nuwe buurman se broekspyp sien uitval nie. Die dierasie het sewe bene of ses bene en n horing en dit lyk of hy wil kommunikeer. Maar hoe kan n seun vriende wees met n gogga wat so groot soos n hamster is? En wat presies het hierdie kewer te doen met sy pa se geheimsinnige verdwyning en die verskyning van die bose Lucretia Cutter met haar voorsmaak vir lewendige juweliersware? Die antwoord is dalk iewers tussen die berg muwwe teekoppies in die bure se woonstel as Darkus en sy nuwe vriend dapper genoeg is om ondersoek in te stel
Hierdie is die eerste boek van n kewertrilogie van die jong skrywer M.G. Leonard.