
- Average
- R 241.00
- Lowest seen
- R 241.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Die keweravontuur duur voort soos Darkus en sy vriende opsoek gaan na die wrede Lucretia Cutter se geheime bioom in die Amasone. As hulle haar nie kan stop om haar wrede robot- en reusekewers vry te laat nie, sal die planeet nooit weer dieselfde wees nie. Hierdie is die finale boek van die kewertrilogie en volg op Kewerknaap en Kewerkoningin. Die eerste hiervan was die wenner van die Branford Boase Toekenning in 2017.