Liefde in die Lug
Liefde in die Lug (Afrikaans, Paperback)
R 103.00
Loot · checked 30 Nov 2025
- Average
- R 94.50
- Lowest seen
- R 86.00
- Highest seen
- R 103.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 26 Mar 2025
- Vendor
- Loot
Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op ’n vlug tussen Dub ai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op ’n vlug raakloop, is Gia getroud.
Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Ar min nou verloof. Sal die vonk tussen hulle dié keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia tenalle koste van Armin wil weerhou?