Description
Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met n vergrootglas en n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk om te doen: om die verlore fiets op te spoor, en om die booswig vas te trek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer soveel pret ... en n getoor van die eerste water!