
Memoires Van Jou Moeder
Memoires Van Jou Moeder - 'n Selfskryf Nalatenskapsjoernaal (Afrikaans, Hardcover)
R 415.00
Loot · checked Today
- Average
- R 383.00
- Lowest seen
- R 351.00
- Highest seen
- R 415.00
- Last change
- -R 64.00
- First indexed
- 25 Jun 2024
- Vendor
- Loot
Die boek bestaan uit agt hoofstukke wat elk begin met ‘n unieke, gepaste kunswerk, ‘n gedig wat jou op reis neem deur jou eie lewe asook inspirasieprikkels (prompts) wat die ma sal inspireer om haar eie storie te skryf.
Nie net ʼn mooi geskenk nie, maar ʼn kunswerk en ʼn erfstuk.