
Môrewind Oor Die Karasberge
Môrewind Oor Die Karasberge (Afrikaans, Hardcover, Reprint ed)
R 472.00
Loot · checked Today
- Average
- R 472.00
- Lowest seen
- R 472.00
- Highest seen
- R 472.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Kontreigeskiedenis het so gewild geword dat die lesers daarvan lank nie meer beperk is tot inwoners van die gebied waaroor dit handel nie.
Namas, Oorlams, Basters, Boere, sendelinge, handelaars, Duitse boere en koloniale amptenare het van die 1700’s af tot aan die begin van die twintigste eeu ’n tuiste gevind in die Karasstreek in die suide van Namibië. Tot nou toe het niemand hulle geskiedenis opgeteken nie.
Môrewind oor die Karasberge is hulle lang vergete storie, opgeteken deur ’n gesaghebbende en gesoute historikus.