
'n Kersfees avontuur
'n Kersfees avontuur (Afrikaans, Staple bound)
R 149.00
Loot ยท checked 30 Nov 2025
- Average
- R 146.50
- Lowest seen
- R 141.00
- Highest seen
- R 149.00
- Last change
- -R 8.00
- First indexed
- 27 Mar 2025
- Vendor
- Loot
Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.
