
Nooit En Vir Ewig
Nooit En Vir Ewig - Die Towenaars Van Toeka: Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
R 341.00
Loot · checked Today
- Average
- R 341.00
- Lowest seen
- R 49.00
- Highest seen
- R 397.00
- Last change
- -R 56.00
- First indexed
- 23 Aug 2023
- Vendor
- Loot
Xar en Wens het die bestanddele vir die doepa om van hekse ontslae te raak gekry. Nou roep die towerkoning hulle na die Meer van die Verlorenes. Maar hulle moet die doepa eers in die beker van tweede kanse aanmaak.
Xar is ’n towenaarseun wat deur ’n gevaarlike heksevlek beheer word. Wens is ’n krygermeisie met sterk towerkrag.
Kan hulle die honger Draakwurmmonster verslaan en met die beker ontsnap? En sal die doepa se towerspreuk sterk genoeg wees om die VLOEK VAN DIE WOESTE WOUD te verbreek … of sal die hekse VIR EWIG regeer?