
O Monster, Moenie My Opeet Nie!
O Monster, Moenie My Opeet Nie! (Afrikaans, Hardcover)
R 98.00
Loot · checked Today
- Average
- R 98.00
- Lowest seen
- R 98.00
- Highest seen
- R 98.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Alex is ’n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer ’n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar.
“Waar is jy, ek soek na jou,” roep sy, “en is jy nou al weer besig om te peusel? Moenie eet as dit nie etenstyd is nie, dit het ek al so baie vir jou gesê!”
Alex dink dat sy ma te streng is. Hy hou baie van allerhande lekkers. Maar hy is nie die enigste vraat in hierdie verhaal nie.
