
Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid CAPS: Gr 10: Leerdersboek
Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid CAPS: Gr 10: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
R 317.00
Loot · checked Today
- Average
- R 317.00
- Lowest seen
- R 252.00
- Highest seen
- R 317.00
- Last change
- R 65.00
- First indexed
- 15 Jan 2024
- Vendor
- Loot
Die gewilde Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid reeks is bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen. Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in informele assesserings te presteer. Die ryk, relevante inhoud dek die KABV ten volle, en verseker dat leerders se belangstelling regdeur die jaar behou word. Kenmerke: al die hoofstukke en eenhede is in volgorde en volgens die tempo in die KABV-werkskedule; 'n loopbaankenmerk belig toekomstige loopbane vir leerders en verskaf blootstelling aan loopbane, asook die vereiste kwalifikasies daarvan; opsomming en hersieningsoefeninge in elke hoofstuk help om leerders vir formele assessering voor te berei; oefeneksamenvraestelle is by hierdie boek ingesluit.

Loot
Oxford suksesvolle sosiale wetenskappe CAPS: Gr 8: Leerdersboek
R 286.00

Loot
Oxford suksesvolle natuurwetenskappe CAPS: Gr 8: Leerdersboek
R 297.00

Loot
Platinum Wiskundige Geletterdheid Grade 11 Leerderboek: Grade 11: Leerderboek
R 366.00

Loot
Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerderboek
R 355.00

Loot
Oxford suksesvolle ekonomiese en bestuurswetenskappe CAPS: Gr 9: Leerdersboek
R 281.00