
Sasol Voëls van Suider-Afrika (Met Skandeer Strepieskodes Vir Voëlroepe)
Sasol Voëls van Suider-Afrika (Met Skandeer Strepieskodes Vir Voëlroepe) (Afrikaans, Paperback, 5de Hersiene Uitgawe)
R 526.00
Loot · checked Today
- Average
- R 526.00
- Lowest seen
- R 335.00
- Highest seen
- R 526.00
- Last change
- R 23.00
- First indexed
- 30 Jun 2022
- Vendor
- Loot
Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.
Belangrike kenmerke van die nuwe uitgawe:
- Meer as 800 nuwe illustrasies
- Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik
- Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte
- Nuwe toevoegings van bydraende skrywers
- Omvattende dekking van die streek se voëls