- Average
- R 200.00
- Lowest seen
- R 200.00
- Highest seen
- R 200.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Jun 2026
- Vendor
- Takealot
Hierdie handleiding, 'n lywige werk van ruim honderd pagina's, handel oor enige denkbare aspek van skaak, wat beslis volkome uniek maak.
Gevolglik sal nie net spelers, afrigters en beamptes hierby baat vind nie, maar ook die skole se betrokke leerkragte, die kinders se ouers, borge en selfs lede van die Departement van Onderwys, om maar net een faset te noem.
Hierdie boek bevat nog tallose skaak wetenswaardighede en foto's wat in hoë mate bygedra het tot sy belangwekkende inhoud.
What's in the box
1x A4 Boek