
Soeter As Heuning
Soeter As Heuning - Delf Daagliks Dieper In Die Woord (Afrikaans, Paperback)
R 319.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 319.00
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 319.00
- Last change
- R 19.00
- First indexed
- 24 Nov 2023
- Vendor
- Loot
Dawid skryf in Psalm 119:103, “Hoe aangenaam is U Woord, soeter as heuning in die mond.” Soos wat ’n vars byekorf nog uitgepers moet word om egte, onverwerkte heuning voort te bring, so help Soeter as heuning jou om Bybelse waarhede te ontdek en selfs te herontdek, soos jy diep oor elkeen nadink en dit in jou lewe toepas.
Deur God se Woord sorgvuldig in te neem, ontdek Dawid die diepte van God se liefde en vergifnis. Hy ervaar innerlike genesing en lewensvreugde wat net God in sy lewe kon bring.
Soeter As Heuning kan jou help om ook so ’n ervaring soos Dawid te hê.