
Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes
Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes - Meer as 100 Laekoolhidraat-Resepte (Afrikaans, Paperback)
R 353.00
Loot · checked Today
- Average
- R 353.00
- Lowest seen
- R 290.00
- Highest seen
- R 394.00
- Last change
- -R 22.00
- First indexed
- 26 May 2024
- Vendor
- Loot
Dié diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wêreldwyd verkoop is, is ’n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes.
Sukkel jy dalk reeds met insulienweerstandigheid, metaboliese sindroom of prediabetes?
Slaan diabetes betyds hok met die leefstylwenke en maklike resepte in hierdie boek.
