
- Average
- R 85.00
- Lowest seen
- R 85.00
- Highest seen
- R 85.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Vendor
- Amazon
Dit is die vierde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag is 'n groot dag vir Tjoppie, want hy gaan die dokter besoek. Die dokter luister met 'n stetoskoop na Tjoppie se hartjie en gee vir hom 'n suigstokkie omdat hy so dapper is! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees. Read more
