
- Average
- R 85.00
- Lowest seen
- R 85.00
- Highest seen
- R 85.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Vendor
- Amazon
Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag speel Tjoppie en Fluit-Fluit buite in die tuin, toe iets in sy magie skielik begin klop en kriewel. Gelukkig weet hy presies wat om te doen en kom sommer gou-gou by sy potjie uit! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees. Read more


