Vaste Geloof Grootdruk-Dagstukke
R 279.00−1%
5.0(1)
View at Takealot rated at Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 285.00
- Lowest seen
- R 279.00
- Highest seen
- R 285.00
- Last change
- -R 6.00
- First indexed
- 05 Aug 2026
- Vendor
- Takealot
As gelowiges in Christus sien ons uit na die ewigheid en om eendag by ons geliefde Saligmaker te wees. Maar hoe moet ons intussen leef en hoe moet ons die kwessies op ons pad hanteer? Vaste geloof se 366 dagstukke sal jou help om 'n man of vrou na God se hart te wees met 'n geloof wat gebou is op 'n vaste fondament. Met onwankelbare vertroue op God sal jy toegerus wees om enige uitdaging, probleem of onsekerheid te hanteer.
Stap saam met Angus Buchan op 'n jaarlange reis en leef elke dag voluit vir Jesus terwyl jy jou aardse reis sterk en oorwinnend voltooi.
366 oordenkings
392 bladsye
Hardeband met merklint
What's in the box
1 x Boek