
Vreeslose Drienie
Vreeslose Drienie - Die Lewe Van Hendrina Joubert (Afrikaans, Hardcover)
R 320.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 320.00
- Lowest seen
- R 96.00
- Highest seen
- R 320.00
- Last change
- R 140.00
- First indexed
- 06 Jan 2024
- Vendor
- Loot
Hoewel Drienie Joubert geen bang haar op haar kop gehad het nie en met haar selfstandige optrede en gedetermineerde houding gewis haar tyd vooruit was, was sy allermins die kil amasone wat party bronne in die geskiedenis van haar maak. Agter die strak fotos skuil n liefdevolle eggenoot, toegewyde ma, empatieke versorger en vriendin van vele, wat met reg n ereplek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verdien. Vir die kultuurhistorikus dr. Celestine Pretorius is die daaglikse lief en leed van mense in vergange tye n fassinerende studiegebied. Sy is n bekende naam in kultuurhistoriese kringe en n gerekende skrywer van navorsingsartikels, onder meer in Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis. Die lewensverhaal Drienie Joubert (18301916) is nie net 'n boeiende stuk geskiedenis nie, maar ook 'n interessante blik op 'n figuur wat waarskynlik as een van die eerste Boere-feministe beskou kan word.