1 Recce: Volume 2

1 Recce: Volume 2

1 Recce: Volume 2 - Agter Vyandelike Linies (Afrikaans, Paperback)

R 312.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 309.00
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 312.00
Last change
R 3.00
First indexed
09 Mar 2020
Retailer
Loot

Description

1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se “binnekamer”. In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970’s in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Dié wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die hegte vriendskapsbande wat hulle gesmee het.

Similar products