
- Average
- R 134.00
- Lowest seen
- R 134.00
- Highest seen
- R 134.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Stap in 'n wereld van plaaswerfpret en kreatiwiteit in met hierdie heerlike plakker en aktiwiteitsboek! Se hallo vir al jou vriendelike plaaswerf pelle en help die besige boere met hul daaglikse take.
Voer en versorg pragtige diere, versamel vars gele eiers, oes gewasse en verken die lewe op die plaas met elke draai van die bladsy. Daar is legkaarte om op te los, prente om in te kleur, en tonele om lewendig te maak met jou verbeelding.
Met 1000 helder en vrolike plakkers kan jy elkde bladsy verseir en elke plaaswerf-avontuur uniek jou eie maak
In 1000 Plakkers: Plaas is elke bladsy 'n viering van die natuur en kreatiwiteit.
