
20 Hekeltegnieke
20 Hekeltegnieke - Met Kreatiewe Projekte En Moderne Patrone (Afrikaans, Paperback)
R 204.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 190.17
- Lowest seen
- R 150.00
- Highest seen
- R 270.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 15 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Description
20 Hekeltegnieke bevat verskillende tegnieke en idees waarvoor hekelwerk gebruik kan word. Elke tegniek word vergesel deur een of meer patrone om die spesifieke tegniek op ’n moderne manier uit te beeld.
Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is.
20 Hekeltegnieke is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.