
- Average
- R 25.00
- Lowest seen
- R 25.00
- Highest seen
- R 25.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Elke vrou het soms woorde van wysheid of inspirasie nodig om haar deur die dag te dra. 365 dinge wat elke vrou moet weet kombineer wysheid, insig en humor om vroue te inspireer en te bemoedig op hul lewenspad. Onderwerpe sluit in: Geestelike lewe Selfbeeld Sukses en mislukking Geduld en mislukking Om ’n Christelike voorbeeld te stel. 365 dinge wat elke vrou moet weet is die ideale geskenk – of iets om jouself mee te bederf. 365 inspirerende aanhalings, gedagtes en teksverse vir vroue. 128 bladsye. Sagteband. Grootte: 165 x 100 x 8mm Ook beskikbaar in Engels onder die titel 365 Things Every Woman Should Know. Read more