40 Dae in Doelgerigte Liefde

40 Dae in Doelgerigte Liefde

Ons is Geskep Vir Verhoudings

R 105.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 21.00 at Loot

Loot sells it for R 84.00. Compare every offer

Average
R 105.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 105.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die antwoord op die vraag wat vir die gelowige belangrik is, vertel tegelykertyd watter waardes vir hom/haar uitstaan. Dit is op hierdie waardes wat die gelowige se besluite beinvloed en bepaal.
Die Here se dat elkeen van ons wil he dat iemand ons liefhet.
Die antwoord op die vraag wat vir die gelowige belangrik is, vertel tegelykertyd watter waardes vir hom/haar uitstaan. Dit is op hierdie waardes wat die gelowige se besluite beinvloed en bepaal.
Die Here se dat elkeen van ons wil he dat iemand ons liefhet. Jesus het by geleentheid verduidelik dat die twee belangrikste gebooie van almal in die Bybel is om die Here met jou hele hart lief te he en jou naaste soos jouself. In hierdie Bybelstudie vir groepe verduidelik die skrywer dat ons hoogste mikpunt in die lewe moet wees om God en ons medemens lief te he. Dit moet ons eerste prioriteit, ons sterkste ambisie, ons diepste verlange, ons voortdurende mikpunt, ons passievolle bedoeling en oorheersende waarde in die lewe wees. Hoe meer ons leer om eerlik en opreg lief te he hoe meer sal ons soos Jesus word.

Similar products