
- Average
- R 257.00
- Lowest seen
- R 220.00
- Highest seen
- R 257.00
- Last change
- -R 37.00
- First indexed
- 01 Apr 2025
- Retailer
- Loot
Description
50 Blertse Blou is ’n keur uit Blouwillem se tong-in-die-kies-rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad.
Dié rubrieke het van hom ’n berugte openbare persoonlikheid gemaak. Hy spot met onder andere aktuele sake in Suid-Afrika.