
50 Lapblokprojekte
50 Lapblokprojekte (Afrikaans, Paperback)
R 89.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 89.00
- Lowest seen
- R 89.00
- Highest seen
- R 89.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die gebruik van vetkwarte is nie net vir kwilters nie, maar is baie meer veelsydig. Naaldwerkers gebruik ook graag die klein stukkies materiaal wat in pragtige bondeltjies in materiaalwinkels, asook by handwerk- en kunsmarkte teen n billike prys verkoop word. Elf talentvolle ontwerpers van regoor die wereld verduidelik stap-vir-stap in 50 Lapblokprojekte hul gunstelingpatrone en -projekte. Hierdie unieke versameling vinnige en maklike naaldwerkprojekte sluit kontemporere idees vir doen-dit-self dekor, bykomstighede, en geskenke in alles gemaak met behulp van vetkwarte. Dit wissel van eenvoudige projekte met een vetkwart na projekte met n paar vetkwarte vir n vinnige lappieskombers, en bevat meer komplekse projekte wat tot tien vetkwarte gebruik. Die versameling projekte bied die ideale oplossing vir naaldwerkers met n bondel vetkwarte wat wag om in iets moois omskep te word.