50 Tydlose Hekelpatrone

50 Tydlose Hekelpatrone

50 Tydlose Hekelpatrone - Iets Vir Elke Hekelentoesias (Afrikaans, Paperback)

R 253.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 224.00
Lowest seen
R 215.00
Highest seen
R 253.00
Last change
R 29.00
First indexed
12 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie hekelboek bied ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Hekel saam met Vrouekeur.

Die 50 hekelpatrone beloof om elkeen se hekellus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te hekel. Die patrone is mooi en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan hekel.

Daar is ’n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te hekel.