
50 Van Die Beste Volstruisresepte
50 Van Die Beste Volstruisresepte (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked 6 days ago
- Average
- R 178.00
- Lowest seen
- R 178.00
- Highest seen
- R 178.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
'n Versameling resepte van reg oor Suid-Afrika wat ligte somerdisse en geurige winterskos insluit.
Wat dan nou beter as Volstruisneksop of Volstruisgoulash met wyn op ‘n triesterige wintersaand? Of Volstruisburgers met tropiese salsa vir ‘n lui-lekker somersmiddagete saam met vriende? Daar is selfs geregte soos Volstruiskefta, Volstruisdriehoekies en Volstruissushi wat ideaal is vir gaste onthaal.