Aandstories Vir Kleuters

Aandstories Vir Kleuters

Aandstories Vir Kleuters (Afrikaans, Paperback, 2026 Uitgawe)

R 235.00

Loot · checked 18 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 235.00
Lowest seen
R 235.00
Highest seen
R 235.00
Last change
R 0.00
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Aandstories vir kleuters is een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere herdruk en was die kenmerkende "groot rooi boek" deel van duisende kinders se grootwordjare. Dit is ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ook vir ouer kinders wat al self lees, en die pragtige volkleurillustrasies betower kinders al vir dekades lank. Buiten 14 bekende kleuterrympies, is daar 8 immergewilde verhale: Rooikappie, Klein
Duimpie, Gouelokkies, Jan en die boontjierank, Aspoestertjie, Heidi, Sneeuwitjie, Die lelike eendjie en Die skone slaapster. Die teks is hersien deur Elsa Silke en sorg dat hierdie wonderlike stories weer heerlik lees vir vandag se kind.