
Aanleerderswoordeboek / Learner's Dictionary
Aanleerderswoordeboek / Learner's Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
R 323.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 323.00
- Lowest seen
- R 323.00
- Highest seen
- R 323.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die aanleerderswoordeboek is 'n herverpakte uitgawe van die gewilde Tweetalige Aanleerderswoordeboek. Die woordeboek maak Afrikaans en Engels maklik vir almal vir wie die twee tale 'n eerste of tweede addisionele taal is. Die aanbieding van die inhoud verskil in twee belangrike opsigte van die in ander tweetalige woordeboeke - In die Afrikaans-Engelse deel verskyn die Engelse voorbeeldsinne eerste, sodat 'n gebruiker dadelik kan sien hoe die vertalings in konteks gebruik word. (In die Engels-Afrikaanse deel is die volgorde omgeruil.) In die eerste voorbeeldsin van 'n inskrywing word die trefwoord oor die algemeen nie verbuig nie. Dit word gedoen om veral aanleerders nie te verwar nie. Die eenvoudige aanbieding van die materiaal, die eenvoud van die woordeskat en grammatikale inligting maak die woordeboek 'n staatmaker in die klaskamer en by die huis.