
Aanstap Boere
Aanstap Boere - 'n Ooggetuie Van Die Ontrafeling Van Wit Mag In Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 22 days ago
- Average
- R 249.00
- Lowest seen
- R 249.00
- Highest seen
- R 249.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Aanstap Boere: 'n Ooggetuie van die Ontrafeling van Wit Mag in Suid-Afrika5.0(1) Checked 10 days ago
ViewR 229.00
Loot This listing
Aanstap Boere
Checked 22 days ago
ViewR 249.00
+R 20.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
As verslaggewer by Beeld leer ken hy die binnekamers van Afrikanermag en meng met groot kokkedore soos John Vorster en Vlok. Hy doen ook verslag uit Soweto. Op ’n dag begin klippe spat. Skielik hoor hy skote. Die datum is 16 Junie 1976 . . .
Du Preez ondersoek in dié rou relaas die laaste 50 jaar. Hoe kon kerkmense, sy eie pa inkluis, apartheid steun, hoe het dit verander, en wat gaan vandag aan met Afrisol?
Die boek is heerlik leesbaar, onthutsend, krities – ook teenoor homself – en vol staaltjies; van PW se mauser, Lang Hendrik se uitbarsting, en ontbyt met Kaunda tot die (swak) sing van Sarie Marais vir Sankara.
Dan was daar ook die keer toe ’n informant Max met ’n RPG dwing om peermampoer af te sluk.