ABC Aktiwiteits Speelmat- Afrikaans Acitivity Play Mat (Alfabet)

ABC Aktiwiteits Speelmat- Afrikaans Acitivity Play Mat (Alfabet)

R 899.00
5.0(2)

rated at Takealot ยท checked 12 days ago

View at Takealot
Average
R 899.00
Lowest seen
R 899.00
Highest seen
R 899.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Ons ABC Aktiwiteits Speelmat is 'n wonderlike toevoeging tot enige kinderslaapkamer, speelkamer of klaskamer.

Die kleurvaste en duursame topmateriaal het 'n syagtige tekstuur en die lewendige kleure sal almal behaag. xHou uit direkte sonlig om speelmat kleur lewendig te handhaaf.

Die glyvaste onderlaag is veilig om op alle vloeroppervlaktes te gebruik.

Sluit 6 aktiwiteite in wat op die agterkant van die pamflet-insetsel gevind word. Jou kind kan die letters van die alfabet en hul klanke leer, die letter by 'n prent pas, nuwe woorde leer en woordeskat en luistervaardighede verhoog.

Vee skoon met 'n sagte lap met sagte seep met louwarm water.

Grootte meet 1,5 x 2m.

What's in the box
1 x Speelmat measures 1,5 x 2m