2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 299.00
- Last change
- R 100.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Boek II in die Abel-trilogie draai in Bujumbura, Sarajewo en Johannesburg. Adjudant Ella Neser is met verpligte siekverlof ná haar noue ontkoming aan die skalpel van die reeksmoordenaar Abel Lotz. Tussen die beradingsessies en harplesse deur peins sy oor die foto’s van Abel se slagoffers.
Abel is oor die grens by Komatiepoort, Mosambiek in, en Ella weet hy sal weer moor. Terwyl sy haar lewe weer op koers begin kry, ontmoet sy Milo Boonstra, ’n man met sy eie letsels uit die verlede. Wanneer ’n huisinbraak uitloop op ’n sterfte, kry Ella opdrag om die skuldige op te spoor. Sy is egter nie die enigste wat hulle jag nie.
Is Abel terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark? Min skrywers slaag daarin om met soveel presiesheid en ontstellende realisme tot by die hart van ’n moordenaar te dring soos Karsten. ’n Mens is tegelyk gegru en betower terwyl jy lees. – Leon van Nierop