Absoluut Einstein

Absoluut Einstein

R 189.00
4.8(11)

rated at Takealot · checked 17 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 165.00
Lowest seen
R 119.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 24.00
First indexed
20 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die outistiese Micha uit Amper Einstein (2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia ogie oor hom hou. Sy's die enigste meisie in die robotikagroep wat vir Grottobot Fest robot bou en programmeer. Wanneer die Vuilhonde en Micha koppe stamp, is Dylicia in die middel vasgevang.
Die outistiese Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia ogie oor hom hou. Sy's die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest robot bou en programmeer. Die Vuilhonde en Micha stamp eers koppe, maar Micha en Bees vorm onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie.