
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 7 : Leesboek
Eerste addisionele taal
rated at Takealot · checked 4 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 209.00
- Lowest seen
- R 209.00
- Highest seen
- R 209.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Jun 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Similar products

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 11

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 3

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 2

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 3: Grootboek 4

Loot