
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2: Ek en my liggaam (CAPS): Plakkaat 2: Graad 1
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2: Ek en my liggaam (CAPS): Plakkaat 2: Graad 1 (Afrikaans, Poster)
R 121.00
Loot · checked Today
- Average
- R 121.00
- Lowest seen
- R 106.00
- Highest seen
- R 125.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 03 Jan 2025
- Vendor
- Loot
Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!
Takealot
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek (CAPS) : Graad 3
R 57.00R 61.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 11
R 362.00

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 2
R 345.00

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 3
R 345.00

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek
R 299.00

Loot
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
R 276.00

Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 8 : Leesboek
5.0(2)R 229.00

Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 7 : Leesboek
4.7(3)R 209.00
Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 5 : Leerderboek
4.6(20)R 215.00

Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 6 : Leerderboek
4.9(15)R 249.00
Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 8 : Leerderboek
5.0(6)R 275.00
Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 4 : Leerderboek
4.9(28)R 205.00