Afrikaansmetodiek deur 'n nuwe bril
rated at Takealot · checked 7 days ago
- Average
- R 580.39
- Lowest seen
- R 379.00
- Highest seen
- R 619.00
- Last change
- -R 90.00
- First indexed
- 29 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Afrikaansmetodiek deur 'n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook 'n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan. Die eerste afdeling bied 'n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word. Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.
Features
Klip inni bos - interessanthede om te bepeins en oor te dink
Uitgebreide oefeninge
E-toep - wat die rekenaar op praktiese wyse in die klaskamer inbring
Interessante en toepaslike, hedendaagse tekste
Toep - die praktiese toepassing van kernkonsepte in die klaskamer
Vetgedrukte kernkonsepte
What's in the box
1 x Book