Agent Snoet en die groen genugtig

Agent Snoet en die groen genugtig

Agent Snoet en die groen genugtig (Afrikaans, Paperback)

R 168.00

Loot ยท checked Today

View at Loot
Average
R 168.00
Lowest seen
R 168.00
Highest seen
R 168.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Maak gereed vir nog 'n opwindende avontuur saam met Agent Snoet en sy briljante kat, Felino! Snoet is in die moeilikheid by hoofkantoor. As hy nie sy nuutste saak oplos nie, kan hy sy werk as geheime agent verloor. Maar gelukkig is Felino soos altyd aan sy sy. 'n Baie gevaarlike wapen, die Genugtig, is uit 'n laboratorium gesteel. Snoet en Felino moet dit so gou as moontlik opspoor.

Similar products